Dis winter en koud en nat in baie dele van die land. Jy en jou kleuter werk op mekaar se senuwees. Hier is 9 prettige aktiwiteite om julle besig te hou. 1. Koop bordkrytverf en verf een area in die huis daarmee. As jy nie ‘n stuk in die huis het wat jy wil verf nie, kry ‘n goedkoop stuk hout, ... Read More about 9 Binnenshuise aktiwiteite vir jou en jou kleuter.
HELP! My kleuter byt!
Jy is by ‘n braai en jou kleuter speel met jou buurvrou se seuntjie. Ewe skielik vat die ander kleintjie jou kleuter se karretjie en terwyl jy verstom staar, byt jou kleuter die maatjie. Sommer net so. Jy sak jou kop in skaamte en dink, wat het ek verkeerd gedoen? Niks, dis normaal! Die nie ... Read More about HELP! My kleuter byt!
Wat hondjies ons van babas kan leer!
deur Annette Schoeman, ma van 5 + 1 gidshondbaba Yentl was sewe weke oud toe sy by ons opgedaag het. Dit was Vrydag 30 April. Sy was nog bitter klein, maar dapper. Sedert haar geboorte op Saterdag 13 Maart 2021 was sy onder die sorg van Storm (haar mamma) en die personeel van die Gidshondvereniging ... Read More about Wat hondjies ons van babas kan leer!
Elke baba KAN kruip + hoekom kruip so voordelig is!
Elke baba rol, sit en loop een of ander tyd. Party vroeër, ander later, maar geen baba mis hierdie mylpale nie. Kruip is egter ‘n ander storie. Ons almal ken ma’s wat sê “oe my seuntjie het nooit gekruip nie, sommer direk van sit af begin loop” of “my dogtertjie het net op haar boude ... Read More about Elke baba KAN kruip + hoekom kruip so voordelig is!
Mag ek en my baba maar ‘Co-sleep’ ?
“Co-sleeping” is ‘n uiters kontroversiële onderwerp. Partymense bestempel dit as “sleg” of “onverantwoordelik” terwyl ander weer sê dis “natuurlik” en “voordelig”. Ek wil my verstuit en sê dat alle ma’s, of hulle nou vir of teen ‘co-sleeping’ is, hulle babas op een of ander tyd al by hulle in die ... Read More about Mag ek en my baba maar ‘Co-sleep’ ?


