Is jy al op nommer 99 en jy't steeds niks gepak nie? Of dalk wou jy al lankal begin pak het maar jy's net nie seker wat om te pak nie? Ek onthou voor my seuntjie gebore is het ek al wat 'n YouTube-video is gekyk en al wat 'n bloginskrywing is gelees oor wat om in jou hospitaalsak te pak. Die ... Read More about Jou hospitaalsak! Wat pak jy in?
‘Hold on to your kids’ – Boekresensie
Ek het uiteindelik tyd gekry om die gedagtes wat ek neergepen het, te redigeer! HOLD ON TO YOUR KIDS – deur Gordon Neufield en Gabor Mate Die oorkoepelende tema van die boek hink op die feit dat ouers en kinders meer tyd saam met mekaar moet spandeer en dat die hedendaagse skeiding van ouers ... Read More about ‘Hold on to your kids’ – Boekresensie
Spelkursus.
Ek stoei al solank met die idee van 'n spelkursus. Om die waarheid te sê, koort na ek begin het met die blog het al al begin met die eerste weergawe van e-boeke oor spel en ontwikkeling vir spesifieke ouderdomme. Soos my kinders ouer geword het en die eise van ouerskap meer het die ... Read More about Spelkursus.
3 dinge wat 3 babas my van slaap geleer het.
Slaap is een van die grootste aanpassings na ’n baba. Daar is nie veel wat jy nie op ’n manier kan aanpas om jou baba te inkorporeer nie. Die baba kan saam met julle op uitstappies gaan, mens kan in ’n restaurant gaan eet of mens kan jou baba saamvat in die stootwaentjie as jy wil gaan oefen of saam ... Read More about 3 dinge wat 3 babas my van slaap geleer het.
Ek sny alle kleur- geur- en byvoegmiddels uit! Dit is moeilik.
Ek het vir myself ’n uitdaging gestel. En op dag twee al gefaal... Ek wou vir een maand (dalk hou ek langer aan, wie weet) geen kos koop of kook wat enige kunsmatige byvoegmiddels (additives) bevat nie. Dus geen kleursel/geursel/stabiliseerders/emulsifiseerders ensovoorts nie. Elke bestanddeel ... Read More about Ek sny alle kleur- geur- en byvoegmiddels uit! Dit is moeilik.







