Van al die dinge op aarde, is swangerskap en geboorte seker een van die ongelooflikste. Dis ‘n proses van wonderwerke. Konsepsie, die groei wat ‘n babatjie binne in die baarmoeder ondergaan, tesame met al die veranderings in ‘n mamma se lyf totdat dit uiteindelik uitloop op geboorte. Alles is ... Read More about Die wonder van geboorte
Ons gunsteling kinderboekies!
Lees open en ontwikkel ‘n kleintjie se brein. Dit vergroot ‘n kleintjie se leefwêreld, en neem hulle op verbeeldingsvlugte. Lees ontwikkel en verleng ‘n kleintjie se fokus, geheue en luistervaardighede. dit ontwikkel taal-en spraakvaardighede en bou woordeskat. Omdat lees ‘n baba aanmoedig om te ... Read More about Ons gunsteling kinderboekies!
Bottelvoeding – Hoe hou ek dit so natuurlik as moontlik?
Ek is ‘n voorstander van borsvoeding en dink meeste mammas kan met die regte ondersteuning ten minste ‘n rukkie borsvoed. Borsvoeding is objektiewelik die beste vloeistof wat jou baba kan inneem, maar dit is nie vir almal beskore nie. Ek sal elke mamma aanmoedig om ten minste borsvoeding ‘n kans ... Read More about Bottelvoeding – Hoe hou ek dit so natuurlik as moontlik?
Hoe gemaak met my baba se inentings?
Vandag het ek gaan aanklop by Dr. Chantel Correira van der Bijl oftewel Bloemmomdoc om te gesels oor inentings. In die eerste jaar van my babatjie se lewe het dit vir my gevoel ons moet elke week aanmeld vir inentings. Ek het 'n klompie van die meer algemene vrae wat ek al gehoor het vir Bloemmomdoc ... Read More about Hoe gemaak met my baba se inentings?
9 Binnenshuise aktiwiteite vir jou en jou kleuter.
Dis winter en koud en nat in baie dele van die land. Jy en jou kleuter werk op mekaar se senuwees. Hier is 9 prettige aktiwiteite om julle besig te hou. 1. Koop bordkrytverf en verf een area in die huis daarmee. As jy nie ‘n stuk in die huis het wat jy wil verf nie, kry ‘n goedkoop stuk hout, ... Read More about 9 Binnenshuise aktiwiteite vir jou en jou kleuter.