Party dae begin sommer sleg. Hy staan kermend op. Hy huil oor alles. Hy wil heeltyd in die arms wees. Ek raas oor alles, raak geirreteerd oor die kleinste goedjies en hoe meer ek op my eie wil wees, hoe meer klou hy. Klink bekend? Ek het nou al agtergekom ek kan 'n dag maak of breek, nie my ... Read More about Slegte dag? Draai hom op sy kop – jy kan!
Hoe kry ek by baba van die doeke af? – ons storie
Ek het op 6 maande my seuntjie vir die eerste keer op die potjie gesit. Party mammas begin van geboorte af, maar 6 maande is ‘n lekker ouderdom omdat babas self kan regop sit en dis wanneer jy begin met vastekos! En kom ons wees eerlik¸ borsmelkdoeke is ‘n plesier. Dis wanneer hulle begin vastekos ... Read More about Hoe kry ek by baba van die doeke af? – ons storie
Ek wil my baba van die doeke afhaal – mites oor ‘potty training’.
Het jy geweet, die mens het, soos alle soogdiere, die inherente drang om nie hulleself te bevuil nie. Hier is 'n goeie voorbeeld wat ons almal ken. Hoveel keer het jy al jou pasgebore seuntjie se doek geruil en net as jy sy doek afhaal, piepie hy? En het jy gehoor, "dis omdat hy die wind op hom ... Read More about Ek wil my baba van die doeke afhaal – mites oor ‘potty training’.
Watter vaardighede het my kind nodig om te kan lees?
Ons het vir lank gedink die visuele sisteem speel die belangrikste rol in kinders se vermoë om te lees. Speelgoed vir kinders het op ‘n jonger en jonger ouderdom, letters en syfers begin opkry. Hoe vroeër ons kinders letters kan herken, sien en opnoem, hoe beter gaan hulle lees, reg? Hoe vroeër ons ... Read More about Watter vaardighede het my kind nodig om te kan lees?
Die geskiedenis van purees en hoe dit ‘n invloed het op ons monde.
Ek het Babaverkenningsvoeding (Baby led Weaning) met my baba gedoen, omdat ek van die fisiese voordele (soos beter fynmotoriese vaardighede, hand-oog koördinasie ens.) gehou het. Ek hou ook daarvan dat dit oor die algemeen minder fiemies veroorsaak. (Ek ‘n hele blogpost oor Baby led Weaning.) Ek was ... Read More about Die geskiedenis van purees en hoe dit ‘n invloed het op ons monde.


