Swangerskap is so ‘n ongelooflike proses, ek kan amper nie glo hoe ons lywe geskape is nie. Voor ek swanger geword het was dit vir my lekker om blogposts oor swangerskap te lees want dan beantwoord dit ‘n klomp vrae waaroor mens wonder. Ek hoop hierdie is sommer ‘n lekker blogpost vir ander jong ... Read More about Baba #2 Eerste trimester V+A
Maak Spongebob my kind ‘n boelie?
Dit is welbekend dat daar ‘n korrelasie is tussen aggresiewe gedrag en die media of rekenaarspeletjies wat tieners hulleself mee besig hou. Meer blootstelling aan gewelddadige media veroorsaak hoër aggresiewe gedrag in tieners. Maar wat van in kleuterskole? ‘n Voorste kenner in kinderaggressie, ... Read More about Maak Spongebob my kind ‘n boelie?
Hoekom is dit so belangrik om met my kind te stoei?
Ek weet nie of jou man en kind dieselfde is nie, maar een van die hoofaktiwiteite wat my man en my seuntjie doen, is stoei. Of een of ander vorm van rowwe spel (rough-and tumble play). My seuntjie word in die lug opgegooi, in die rondte geswaai, rondgejaag of plat gedruk en gekielie. Ek speel ook ... Read More about Hoekom is dit so belangrik om met my kind te stoei?
Die basiese speelgoedkas – 10 speelgoedidees vir elke huis.
Hierdie lysie is 'n baie basiese lysie, met speelgoed wat geskik is vir enige geslag, tussen 0-2 jaar oud. Mens kan vrek baie ander speelgoed ook koop en later meer geslagsspesifieke speelgoed soos kombuisies vir dogtertjies of ‘n stel ‘gereedskap’ vir seuntjies. (natuurlik kan dit andersom ook!) ... Read More about Die basiese speelgoedkas – 10 speelgoedidees vir elke huis.
Is jou kleintjie waaghalsig? Hy moet wees.
Wat is risiko spel? Die woord risiko het ‘n negatiewe konnotasie, wat mammas se hare sommer dadelik laat regop staan. ‘n Goeie, meer positiewe woord is dalk waaghalsige spel? Watookal jy dit noem, risiko of waaghalsige spel is waneer kinders hulle fisiese grense toets tydens vrye spel. As jy ... Read More about Is jou kleintjie waaghalsig? Hy moet wees.



