Mens leer so baie met jou eerste baba. Maak nie saak hoe voorbereid jy is op jou eerste spruit nie, jy is nooit voorbereid genoeg om alles te weet nie! Jy kry boonop nog so baie raad (waarvan meeste mekaar weerspreek) en dit vat 'n rukkie om die raad te sif en jou eie ouerskapstyl te ... Read More about Baba nr 2 – Wat doen ek weer?
5 Dinge wat ek elke dag met my kinders doen.
Dae met kleuters en kleintjies is nie altyd voorspelbaar nie, maar nogtans probeer ek 'n punt daarvan maak om seker dinge wel met hulle te doen. Party dae reën dit heeldag of sommige dae in ons te lank in die winkels en ons kom nie by alles uit nie, maar 9 uit 10 dae, doen ons dit wel. 1. Ons ... Read More about 5 Dinge wat ek elke dag met my kinders doen.
5 Onverwagse (maar normale!) feite oor borsvoeding
Ek is baie passievol oor borsvoeding en wens elke mamma en baba kan die voorreg kry om borsvoeding te ervaar. Ek het baie blogs oor borsvoeding, soos byvoorbeeld, ‘hoekom dit belangrik is’ hier, ‘wenke vir die eerste week of twee' hier. Jy kan ook in die soek funksie ‘borsvoeding’ intik en jy ... Read More about 5 Onverwagse (maar normale!) feite oor borsvoeding
Lapdoeke
Ek het laas op my stories so baie vrae gekry oor lapdoeke en van die vrae is net te lank om op IG stories te antwoord. Ek het dit goedgedink om sommer ‘n blogpost te maak, dan is dit ook maklik om later na toe terug te verwys. Ek het met my eerste baba besluit om lapdoeke te gebruik en te danke ... Read More about Lapdoeke
Urienweginfeksie tydens swangerskap – My raad
Ek het hierdie week ‘n aaklige ervaring met urienweginfeksie gehad. Wel, ek kan dit nie eintlik urienweginfeksie noem nie, dit het al opbeweeg na my niere toe so dit was tegnies nierontsteking (waar die pypies van die niere ontsteek.) Ek het dinsdagoggend wakker geword in die na-nag met koue ... Read More about Urienweginfeksie tydens swangerskap – My raad



