Ek is baie passievol oor borsvoeding en wens elke mamma en baba kan die voorreg kry om borsvoeding te ervaar. Ek het baie blogs oor borsvoeding, soos byvoorbeeld, ‘hoekom dit belangrik is’ hier, ‘wenke vir die eerste week of twee' hier. Jy kan ook in die soek funksie ‘borsvoeding’ intik en jy ... Read More about 5 Onverwagse (maar normale!) feite oor borsvoeding
Lapdoeke
Ek het laas op my stories so baie vrae gekry oor lapdoeke en van die vrae is net te lank om op IG stories te antwoord. Ek het dit goedgedink om sommer ‘n blogpost te maak, dan is dit ook maklik om later na toe terug te verwys. Ek het met my eerste baba besluit om lapdoeke te gebruik en te danke ... Read More about Lapdoeke
Urienweginfeksie tydens swangerskap – My raad
Ek het hierdie week ‘n aaklige ervaring met urienweginfeksie gehad. Wel, ek kan dit nie eintlik urienweginfeksie noem nie, dit het al opbeweeg na my niere toe so dit was tegnies nierontsteking (waar die pypies van die niere ontsteek.) Ek het dinsdagoggend wakker geword in die na-nag met koue ... Read More about Urienweginfeksie tydens swangerskap – My raad
Die Montessori-metode: ‘n Inleiding
Montessori is ‘n aanslag tot kinderopvoeding wat fokus op die inherente dryf wat kinders het om te leer en ontwikkel. Dit respekteer ‘n kind se natuurlike manier van leer en moedig onafhanklikheid en vryheid aan. Dit is, in sy suiwerste vorm, kinder-gesentreerde leer en ontdekking. Montessori is ... Read More about Die Montessori-metode: ‘n Inleiding
9-12 maande: Ontwikkeling en stimulasie
Wanneer 'n babatjie tussen 9 en 12 maande oud is, vind daar baie groei en ontwikkeling plaas. Dit is gewoonlik wanneer ‘n baba begin loop of net voor hulle begin loop. Dit is ook ‘n vrek opwindende ouderdom omdat hulle meer vir hulleself kan begin doen, meer beweeglik is, en lag en gesels. (op hulle ... Read More about 9-12 maande: Ontwikkeling en stimulasie