Babas en slaap. Sjoe dis seker een van die mees bespreekte onderwerpe tussen ‘n groepie nuwe ma’s. Ek dink nie daar is een ma wat nog nie gegoogle het ‘how to get my baby to sleep’ nie. En saam met slaap kom ‘sleeptraining’. [Ek gaan deurgans maar die woord ‘sleeptraining’ gebruik, alhoewel dit ... Read More about “Doen wat werk!” Jou baba en slaap.
Hoe om te begin met vastekos? Die ‘Baby-led Weaning’ manier.
Elke ma het fotos waar haar kleintjie se gesiggie vol kos gesmeer is! Dis seker een van die mees opwindende tye in jou nuwe baba se lewe! As daar een ding is wat ek weer en weer sal doen, is dit baby led weaning. Dit was by ver die mees belonende en prettige reis wat ek en my baba saam onderneem ... Read More about Hoe om te begin met vastekos? Die ‘Baby-led Weaning’ manier.
Help! My baba ruil dag en nag om.
Babatjies het nie ‘n vaste dag en nag slaaproetine in die baarmoeder nie. Hulle slaap wanneer hulle wil. Om die waarheid te sê partykeer slaap hulle meer gedurende die dag omdat jy heeltyd rondbeweeg en hulle sus. En dan net soos jy gaan neerlê in die aand om te gaan slaap, word hulle wakker en ... Read More about Help! My baba ruil dag en nag om.
Hoe stimuleer ek my pasgebore baba?
Ons wonder baie oor wanneer ons babas sekere mylpale moet bereik en wat ons kan doen om dit aan te moedig. Hoe vroeg begin ek met ‘stimulasie’ en waarmee begin ek? Vandag wil ek gesels oor die eerste paar weke met jou nuwe, pasgebore baba! As mense inligting skryf oor stimulasie deel ... Read More about Hoe stimuleer ek my pasgebore baba?
2 Foute wat jy maak as jy jou baba leer praat
Kom ons val sommer met die deur in die huis. Hier's jou 2 foute: Jy volg nie jou baba se leiding nie. Jy kruisbenoem. Kom ek verduidelik wat ek hiermee bedoel. Scenario 1: Jy en jou baba lê in die tuin vir ‘n bietjie vars lug. Jy het gehoor jy moet baie met jou baba praat, so jy is ... Read More about 2 Foute wat jy maak as jy jou baba leer praat


