Ek weet nie of jou man en kind dieselfde is nie, maar een van die hoofaktiwiteite wat my man en my seuntjie doen, is stoei. Of een of ander vorm van rowwe spel (rough-and tumble play). My seuntjie word in die lug opgegooi, in die rondte geswaai, rondgejaag of plat gedruk en gekielie. Ek speel ook so met hom, maar…
Read More
Hoekom is dit so belangrik om met my kind te stoei?
Die basiese speelgoedkas – 10 speelgoedidees vir elke huis.
Hierdie lysie is ‘n baie basiese lysie, met speelgoed wat geskik is vir enige geslag, tussen 0-2 jaar oud. Mens kan vrek baie ander speelgoed ook koop en later meer geslagsspesifieke speelgoed soos kombuisies vir dogtertjies of ‘n stel ‘gereedskap’ vir seuntjies. (natuurlik kan dit andersom ook!) Hierdie lysie is dus glad nie volledig nie, maar dit is genoeg en…
Read More
Is jou kleintjie waaghalsig? Hy moet wees.
Wat is risiko spel? Die woord risiko het ‘n negatiewe konnotasie, wat mammas se hare sommer dadelik laat regop staan. ‘n Goeie, meer positiewe woord is dalk waaghalsige spel? Watookal jy dit noem, risiko of waaghalsige spel is waneer kinders hulle fisiese grense toets tydens vrye spel. As jy kinders dophou tydens ongestruktureerde, vrye spel, sal jy sien hulle soek…
Read More
Slegte dag? Draai hom op sy kop – jy kan!
Party dae begin sommer sleg. Hy staan kermend op. Hy huil oor alles. Hy wil heeltyd in die arms wees. Ek raas oor alles, raak geirreteerd oor die kleinste goedjies en hoe meer ek op my eie wil wees, hoe meer klou hy. Klink bekend? Ek het nou al agtergekom ek kan ‘n dag maak of breek, nie my kleuter…
Read More
Hoe kry ek by baba van die doeke af? – ons storie
Ek het op 6 maande my seuntjie vir die eerste keer op die potjie gesit. Party mammas begin van geboorte af, maar 6 maande is ‘n lekker ouderdom omdat babas self kan regop sit en dis wanneer jy begin met vastekos! En kom ons wens eerlik¸ borsmelkdoeke is ‘n plesier. Dis wanneer hulle begin vastekos eet wat dit ‘n hele…
Read More