Betrokke pa’s het ‘n groot invloed op omtrent alle merkers van ‘n kind se welstand. Pa’s wat betrokke is in hulle kleintjies se lewens se kinders is 39% meer geneig om goed te doen op skool. 60% minder geneig om geskors te word, hulle het ‘n 45% minder kans om ‘n graad te herhaal, 70% minder geneig om ‘n tienerswangerskap…
Read More
Die rol van ‘n pappa in vroeë kinderontwikkeling
Die 1ste uur na geboorte is jou en baba s’n! Die voordele van vel-tot-vel kontak
Die eerste uur na geboorte is ‘n baie sensitiewe tyd vir mamma en baba. Dit is deels omdat die hormoon oksitosien baie hoog is in die nuwe ma en die hormoon ‘catecholemines’ baie hoog in die pasgebore baba. Navorsing wys hoe vroeër babas aan vel-tot-vel kontak blootgestel (m.a.w. in die 1ste uur) word, hoe beter! Wat is al die…
Read More
7 goed wat ek wens ek het geweet voor ek geboorte gegee het.
Ek is seker daar is dokters wat baie deeglik vir hulle pasiënte verduidelik presies hoe geboorte werk en wat jou elke opsie se voor-en nadele is. In my opinie, is hulle egter in die minderheid. Meeste van ons stap in die kraamsaal met min of geen inligting en hoop en vertrou dei dokters en susters om ons die geboorte van…
Read More
Baba #2 Eerste trimester V+A
Swangerskap is so ‘n ongelooflike proses, ek kan amper nie glo hoe ons lywe geskape is nie. Voor ek swanger geword het was dit vir my lekker om blogposts oor swangerskap te lees want dan beantwoord dit ‘n klomp vrae waaroor mens wonder. Ek hoop hierdie is sommer ‘n lekker blogpost vir ander jong meisies wat nog nie swanger is…
Read More
Maak Spongebob my kind ‘n boelie?
Dit is welbekend dat daar ‘n korrelasie is tussen aggresiewe gedrag en die media of rekenaarspeletjies wat tieners hulleself mee besig hou. Meer blootstelling aan gewelddadige media veroorsaak hoër aggresiewe gedrag in tieners. Maar wat van in kleuterskole? ‘n Voorste kenner in kinderaggressie, Dr. Jamie Ostrov, het saam met ‘n kollega, Dr. Douglas Gentile, ‘n studie oor aggressie in kleuterskole…
Read More