Ek weet nie presies hoe jy oor skermtyd voel nie, maar reken daar moet ma's wees wat min of meer soos ek voel. Hulle weet skermtyd is nie eintlik ‘n goeie idee nie, maar het variasies van die volgende gedagtes. Skermtyd is ‘n ou bederfie vir my kinders. Skermtyd is ‘n goeie stukkie gereedskap ... Read More about Swaai jou kop oor skermtyd.
NOOLA ONE360 – Carseat review
Daar is nie baie absoluut noodsaaklike bababenodighede nie. Meeste babaprodukte is lekker om te hê en maak jou lewe makliker, maar jy sou daarsonder kon klaarkom. My ma het altyd gesê jy kan ‘n baba in ‘n laai grootmaak en dit is omtrent waar. Een ding wat ‘n mens egter wel nodig het, is ‘n ... Read More about NOOLA ONE360 – Carseat review
6 dinge wat jy doen wat onafhanklike spel ontmoedig
Ek het al kinders dopgehou wat vir ure op hulle eie speel. Hulle bou hele dorpies uit duplo of maak modderkoekies, speel juffrou-juffrou, noem dit op. Insgelyks het ek al kleintjies dopgehou wat na 30 sekondes terug hardloop na hulle ouers toe of heeltyd sê: “mamma ek is verveeld.” Hoe kan ek my ... Read More about 6 dinge wat jy doen wat onafhanklike spel ontmoedig
Baba nr 2 – Wat doen ek weer?
Mens leer so baie met jou eerste baba. Maak nie saak hoe voorbereid jy is op jou eerste spruit nie, jy is nooit voorbereid genoeg om alles te weet nie! Jy kry boonop nog so baie raad (waarvan meeste mekaar weerspreek) en dit vat 'n rukkie om die raad te sif en jou eie ouerskapstyl te ... Read More about Baba nr 2 – Wat doen ek weer?
5 Dinge wat ek elke dag met my kinders doen.
Dae met kleuters en kleintjies is nie altyd voorspelbaar nie, maar nogtans probeer ek 'n punt daarvan maak om seker dinge wel met hulle te doen. Party dae reën dit heeldag of sommige dae in ons te lank in die winkels en ons kom nie by alles uit nie, maar 9 uit 10 dae, doen ons dit wel. 1. Ons ... Read More about 5 Dinge wat ek elke dag met my kinders doen.